Great Tasting Lean Red Meat

Klein Karoo International Meat

Great Tasting Lean Red Meat

Klein Karoo International Meat

Great Tasting Lean Red Meat

Klein Karoo International Meat

Great Tasting Lean Red Meat

Klein Karoo International Meat

Great Tasting Lean Red Meat

President’s Trophy Air Race

aero klub flying race2013 008OUDTSHOORN se lughawe was vanaf Woensdag 22/5 tot Saterdag 25/5 behoorlik aan die gang met die hoogaangeskrewe President’s Trophy Air Race (PTAR) wat die eerste keer in die Wes-Kaap gehou word.

Dié jaarlikse kompetisie trek die meeste deelnemers in Suid-Afrika en word as een van die wêreld se mees gesogte lugrenne beskou.

Sowat 350 besoekers en 100 vliegtuie word die dorp verwag. 85 van die vliegtuie gaan aan die lugrenne deelneem. Die 350 besoekers, wat vlieëniers, navigators en beamptes insluit, kom van onder meer Benoni, Kuruman, Worcester, Moorreesburg, Standerton, Johannesburg, Pretoria, Kimberley, Kaapstad, Port Elizabeth, Durban, Hluhluwe, Groot Brak, Frankfort, Stellenbosch, Swellendam, Houtbaai, Krugersdorp, Bapsfontein, Hartswater en Somerset-Wes. (Inligting uit die Hoorn Koerant).

Read more...

KKI Meat at the Good Food and Wine Show!

GFWS

Visit the Klein Karoo International Ostrich Meat Stand (E4) at the Good Food and Wine Show in Cape Town at the CTICC from 23 - 26 May 2013.

Come enjoy the taste of ostrich  meat. Meat will be on sale at the stand.