Great Tasting Lean Red Meat

Klein Karoo International Meat

Great Tasting Lean Red Meat

Klein Karoo International Meat

Great Tasting Lean Red Meat

Klein Karoo International Meat

Great Tasting Lean Red Meat

Klein Karoo International Meat

Great Tasting Lean Red Meat

Cape Pioneer 2014

CP2014Day1

  CP2014Day1

 


 

 

 

Klein Karoo International teams participating in the Cape Pioneer 2014. Riders are enjoying succulent healthy ostrick kebabs to boost their energy.

CP2014Day1

CP2014Day1

 

 

 

 

 

 

 

KKNK BRAVO Verebal

verebal1KKNK BRAVO Verebal word op 28 Maart 2014 gehou in Oudtshoorn ter viering van die KKNK se 20ste bestaansjaar. Hendrik Vermeulen Couture (Pty) Ltd ontwerp die rok en gebruik volstruisvere op die rok, maar dié rok sal eers die aand van die Verebal gesien word. Hiermee ʼn vorige rok wat hy ontwerp het met volstruisvere wat gebruik is vir die bekendstelling fotos.

KKI Vleisbemarking voorsien die volstruisvleis vir die besonderse Hoofgereg wat bedien gaan word, voorberei deur die Kokkedoor Sjef – Nic van Wyk.

Photo: Isabel Pinto
Dress and Accessories: Hendrik Vermeulen Couture
Hair & Make Up: Kyra Loubser
Model: Tracey Lange

 

 

 

verebal2  verebal